Winkel

Notas per graad. Kies eers.

Notas, werkkaarte en eksamenpakke. Kies ’n graad om net daardie jaar se goed te sien.

Graad 11

Opsommings

Kwartaal 1

  • Mikro-organismes
  • Biodiversiteit van plante
  • Biodiversiteit van diere
Graad 11

Opsommings

Kwartaal 2

  • Fotosintese
  • Selrespirasie
  • Dierevoeding
Graad 11

Opsommings

Kwartaal 3

  • Gaswisseling
  • Ekskresie (uitskeiding)
  • Bevolkingsekologie
Graad 11

Opsommings

Kwartaal 4

  • Menslike impak op die omgewing
Graad 11

Skyfievertonings

Enkel skyfievertoning

Bundels

Meer vir minder

Vir leerders wat die hele jaar wil dek — en vir onderwysers wat vir ’n klas druk.

Volledige pakket

Al 3 kwartale se opsommings in een pakket.

Volledige pakket

Al die YouTube-video-skyfievertonings vir die jaar, in PDF-formaat.

Volledige pakket

Al 4 kwartale se opsommings in een pakket.

Volledige pakket

Al die YouTube-video-skyfievertonings vir die jaar, in PDF-formaat.

Volledige pakket (KW1–KW3)

Al die YouTube-video-skyfievertonings vir die jaar, in PDF-formaat.

Hoe koop ek?

Klik “Doen navraag”, sê watter produk jy wil hê, en ons stuur ’n faktuur en die PDF sodra betaling deur is.

Gedruk of digitaal?

Alles is PDF. Gedrukte kopieë word op aanvraag gepos — vra vir ’n kwotasie.

Vir skole

Klas-lisensies sluit onbeperkte druk vir een skool en ’n onderwysergids in.